User Settings
Open AccessArticle10.4102/nc.v44i0.474

Industrialization in South Africa: A historiographical debate?

Grietjie Verhoef-1998-11-25-New Contree

TL;DRAbstract

Industrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang. Die meeste publikasies van historici handel oar die sosiale en politieke implikasies van die verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk van ekonomiese historici in die eerste plek, dan die werk van ekonome en daarna revisionistiese historici. Daar is groot ooreenstemming oor die koste van aanvanklike industriële proteksionisme, asook die aanvanklike nut daarvan ten einde ekonomiese groei te stimuleer. Ekonome het indringend gedebateer oor die owerheid se desentralisasieprogram en veral die politieke rasionaal daaragter bevraagteken. Die revisionistiese publikasies oor industrialisasie handel hoofsaaklik oor die idee dat politieke beleidsrigtings geïmplimenteer is om kapitalistiese ekonomiese ontwikkeling te verseker. Die skrywer beweer dat min werklike debat tussen die eerste groepe skrywers oor industrialisasie en laasgenoemde revisionistiese historici plaasvind.

Chat with Paper

AI Agents for this Paper

Keywords

HistoriographyIndustrialisationPolitical scienceHistoryGeographyArchaeologyLaw

Chat

Click to start Chat