User Settings
Article

Van La Concorde na Op-de-Tradouw, Schalk le Roux : boekresensie

J.J. Swiegers-2009-06-01
0

TL;DRAbstract

Die subtitel van hierdie formidabele stuk navorsing se presies wat dit is. Dit is in 'n hoe mate 'n bronnepublikasie wat die geskiedenis van die skrywer se voorgeslag en lewende familie op 'n knap wyse binne die konteks van hulle politieke, ekonomiese en maatskaplike omwereld plaas. Ietwat beskeie word dit 'n saamgeflanste stukkie familiegeskiedenis genoem. Maar dit is baie meer as dit. Die skrywer slaag daarin om alle tekste, dokumente en foto's wat geplaas is met sy goedgeskrewe teks te verbind en in konteks te plaas. En die skrywer verval nie in die slaggat van baie genealoe om net die manlike stamboom na te vors nie. Oor sy moeder, Cornelia Joriena Rall, se voorgeslagte en familie word net so volledig berig.

Chat with Paper

AI Agents for this Paper

Keywords

TheologyArtHumanitiesPhilosophy

Chat

Click to start Chat