An ethnography of a desegregating institution: research in progress
TL;DRAbstract
'n Beperktheid van studies waarin gepoog word om die verbande tussen mikro interaksionele kontekste en die wyer maatskaplike kontekste in Suid-Afrika te ondersoek, is die engheid van hulle empiriese basis. Die argument wat in hierdie artikel aangevoer is, is die volgende. As die bogenoemde beperktheid aangepak gaan word en as verdere vordering gemaak gaan word met die studie van die verband tussen dit wat in interaksies en die strukture van die wyer gemeenskap gebeur, dan moet 'n sosio-linguistiese ondersoek van institusionele kontekste uitgevoer word. In hierdie artikel is kommentaar gelewer oor vordering wat gemaak word by die ondersoek van so 'n instelling, 'n histories blanke, Westers-georiënteerde Engels-medium universiteit wat desegregeer.
Chat with Paper
AI Agents for this Paper

Keywords
Chat
Click to start Chat