The Indirect Object in Afrikaans
TL;DRAbstract
Hierdie artikel is die eerste van twee bydraes waarin sintaktiese en semantiese aspekte van die indirekte objek in Afrikaans ondersoek word. In hierdie artikel word daar besondere aandag gegee aan bepaalde sintakties-semantiese aspekte van die indirekte objek, waaronder die werkwoordtipes wat verbind met 'n indirekte objek, die verhouding tussen naamwoordstuk-en setselgroepvariante van die indirekte objek, die rol van verskillende setsels wat as merkers van die indirekte objek optree, die indirekte objek en nominalisering, die indirekte objek en passivering en die indirekte objek as argument van tweeplekpredikate. Ek verdedig ook die standpunt dat die setselgroepvariant beskou moet word as 'n indirekte objek en nie 'nsetselobjeknie.
Chat with Paper
AI Agents for this Paper

Keywords
Chat
Click to start Chat