CitedEvidence
User Settings
Open AccessDissertation

Effek van vaderlike werkloosheid op die leefwêreld van die adolessent

Magdalena Alida Bouwer-1995-11-01-Unisa Institutional Repository (University of South Africa)

TL;DRAbstract

Die doel van hierdie studie was om vas te stel hoe vaderlike werkloosheid die leefwereld van die adolessent beYnvloed.In 'n paging om die adolessent se leefwereld te verstaan, was dit nodig om die adolessent-in-totaliteit aan te spreek.Daar is aangedui hoe emosionele trauma soos die skielike werkloosheid van die vader nie net die adolessent se fisieke-, kognitiewe-, affektiewe-, sosiale-en normatiewe wording rem nie, maar dat dit oak 'n negatiewe invloed op skolastiese prestasie het.Vaderlike werkloosheid het 'n besondere invloed op die relasies binne die gesin.Die adolessent se leefwereld, wat die Gestalt is van al die relasies wat hy/sy gevorm het, word beduidend deur die vader se werkloosheid geraak.Die empiriese studie toon dat die adolessent wie se vader werkloos geraak het, se betekenisgewing, belewing en betrokkenheid negatief is en derhalwe word sy selfaktualisering gerem en is hy uiteindelik op terapeutiese ingryping aangewese.

Chat with Paper

AI Agents for this Paper

Keywords

HumanitiesPhilosophy

Chat

Click to start Chat